Kyk na ‘n een minuut DVD Bemarkingssnit op ons Inskrywings bladsy deur op onderstaande skakel te kliek.
- Kyk gerus hier na ons DVD op ons Inskrywings bladsy.
Neem asseblief kennis dat die video van ons webtuiste ook afgelaai kan word en ongeveer 9.0MB groot is (Mpeg formaat). Daarom sal dit wys wees om dit slegs oop te maak indien u ‘n breëband verbinding het.
Hierdie snit is gemaak deur KYKNET en is gebeeldsend op die program Ontbytsake .... |