Epos ons hier!
Ons Webblad.
Tuisblad
Bordkryt
Rooipen
Omsendbriewe
Kwartaalprogramme
Hoërskole
Algemeen
Geskiedenis
Akademie
Sport & Kultuur
Motiveringstelsels
Inskrywings
Foto Albums
Kontak ons
Kennis is Vryheid.

 

Akademie.

Laerskool La Hoff bied met trots 'n Kurrikulum 2005-konsep aan wat uitkomsgerig is en leerders by uitstek op die eise van die nuwe millenium voorberei. Die klem val op lewensvaardighede en word deur middel van agt leerareas benader.

Die agt leerareas word op verskillende wyses vir die verskillende onderrigfases (Grondslag, die Intermediêre -  en die Seniorfase) in leerprogramme geïntegreer. Bekwame en toegewyde personeel sorg vir kwaliteitonderrig in alle leerareas.

 

Grondslagfases.

In hierdie fase is elke opvoeder verantwoordelik vir die aanbieding van al drie die leerprogramme, naamlik Geletterdheid, Gesyferdheid en Lewensvaardigheid.

INTERMEDIÊRE FASE(GRADE 4-6)EN SENIORFASE(GRAAD 7)

Die Intermediêre en Seniorfase maak voorsiening vir agt leerprogramme wat elkeen leeruitkomstes en assesseringskriteria uit al die leerareas integreer.

Behalwe vir die integrasie van al die leerareas om outentieke leer en assesseringsgeleenthede te beplan, te onderrig en te fasiliteer word die progressiewe ontwikkeling van die kennis, vaardighede, gesindhede en waardes beklemtoon.

Graad 7 leerders kry geleentheid om in samewerking met hul ouers en onderwysers haalbare teikenpunte te stel vir die jaareindrapport. Epos ons vir meer inligting.

Die AGT LEERAREAS is soos volg:

  • Taal, Geletterdheid en Kommunikasie (Afrikaans en Engels);
  • Wiskunde;
  • Natuurwetenskappe;
  • Tegnologie;
  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe;
  • Lewensoriëntering ;
  • Sosiale Studies;
  • Kuns en Kultuur
Verder word die volgende addisionele vakke ook aangebied:
  • Rekenaarondersteunde onderrig
  • Rekenaargeïntegreede onderrig
  • Bybelonderrig
  • Bewegingsontwikkeling (LO)

Onderrig word ondersteun deur volledige toegeruste Wetenskaplaboratorium, Mediasentrum en 'n rekenaarsentrums.

 

Gr 4 ouers.

Slakel ons huiswerkhulplyn vanaf 16:00 bedags by 082 234 8960 en volg die aanwysings.

 

   
   
  Na bo
   
  La Hoff 2011.
   
   
激安 DVD 販売 DVD dvdラベル 日本ドラマ DVD 日本アニメ DVD 韓国ドラマ DVD 海外ドラマ DVD 映画 DVD 文化芸術 DVD お笑い系 DVD フィットネス DVD LIVE DVD ほかの商品 DVD 青春不敗~G7のアイドル農村日記~ DVD BOX G7のアイドル農村日記 DVD さまぁ~ず×さまぁ~ず DVD 落語 DVD アメトーーク! DVD 江頭2:50のピーピーピーするぞ! DVD BOX 江頭2:50 DVD まんがふるさと昔話 西日本 DVD BOX 大輔宮川のすべらない話 DVD 笑う犬の冒険 スーパーベスト シーズン Vol.1~5 DVD BOX 笑う犬の冒険 DVD オレたちひょうきん族 1981~1989 DVD BOX オレたちひょうきん族 DVD 8時だョ!全員集合 最終盤 DVD BOX 8時だョ!全員集合 DVD