Neem asseblief kennis dat die video van ons webtuiste ook afgelaai kan word en ongeveer 9.0MB groot is (Mpeg formaat). Daarom sal dit wys wees om dit slegs oop te maak indien u ‘n breëbandverbinding het.
Hierdie snit is gemaak deur KYKNET en
is gebeeldsend in die oggend program, Ontbytsake ....
Tydens hierdie dag is alle voornemende leerders en ouers welkom om die skool te kom besoek om te sien wat ons alles hier doen.
La Hoff Opedag Gelukkige Trekking
Roep gou-gou vir Pappa of Mamma om jou hier te help. Volg net onderstaande aanwysings en staan ‘n kans om onderstaande te wen. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2011 om 20:00. Trekking vind plaas tydens eerste oueraand van 2011.
VRAAG - Watter seuntjie is die grootste?
Wat jy kan wen!
Eerste trekking: Gratis skoolgelde vir 2012
Tweede trekking: Vyftig persent (50%) afslag op skoolgelde vir 2012
Derde trekking: Een stel somersdrag
Vierde trekking: Gratis Play Ball-lesse vir 2012 (Slegs vir Gr R tot 3-leerders)
Vyfde trekking: Gratis Tennisafrigting vir 2012 (Slegs vir Gr R tot 3-leerders)
Kleuterklub.
Laerskool La Hoff stel bekend hul eie Kleuterklub.
Dit is pret om deel te wees van ons span. Vir ons is elke kleutertjie baie belangrik.